Peter Koelewijn Official website

Angeline (Zuid Afrikaanse versie)
<< terug naar het overzicht

titel Angeline (Zuid Afrikaanse versie)
artiest Die Campbells
tekstschijver/componist Peter Koelewijn/Harry Campbell
In die winkel op die hoek, op die rak staan daar ‘n boek
Ek vee uit my oë, ek kon dit nie glo dit is sy
Ek was nogal verbaas, sy het groot geword op die plaas
En nou is sy die girl, op die cover van die FHM

Refr.:

Angeline, is die girl met die mooiste bene
En as sy draf lyk sy soos ‘n Baywatch babe
Angeline, is die girl met die mooiste bene
Niemand het ‘n middlelyf soos sy
En die manne sê ooh ooh ooh dis sy

Ek het jare na haar gevry, maar sy was te goed vir my
Die girl van my droom, is ‘n prinses gekroon ek’s bly
Haar dimpels is vir my mooi, en haar wange word gou rooi
Kom maak my nou mak, Angeline ek’s ‘n liefdeswrak

Refr.:

Langs die spieël daar in my kamer, is a lewensgroot foto van jou
Ek het die cover vergroot, ek hoop daar’s hoop vir my...
Ek bel haar toe gisteraand, ek het mooi met haar gepraat
Wat kan ek nou sê, Angeline wil my nou hê

Refr.:


Terug naar boven

[ Home | Nieuws | Biografie | Discografie | Media | Awards | Songteksten | Fotoalbum | Video | Service | Contact ]

© | Colofon | Gebruiksvoorwaarden